top of page

Eerste besoekers se indrukke

Die eerste blanke besoekers aan die gebied was jagters, handelaars en sendelinge. Hier is 'n paar van hulle se beskrywings van wat hulle gevind het:

​

Lees meer (kliek op elke foto):

08a.jpg
Robert_Moffat.jpg

Handelaars Mcluckie en Schoon

William_Cornwallis_Harris00.jpg

Sir William Cornwallis Harris

Oorlogstories

Hoe het die twee Vryheidsoorloë die lewe in Pretoria beinvloed? 

​

​

1a.jpg

Eerste Vryheidsoorlog

eloff_edited.jpg

Magdalena Eloff was getroud met pres Paul Kruger se kleinseun, Frikkie Eloff, en het vir lang tye saam met die Kruger egpaar in hulle huis gewoon. 

Dorpslewe

Hoe het die oorspronklike inwoners geleef, en het hulle met mekaar oor die weg gekom? Wie was arm en wie was ryk? Wat was hulle daaglikse roetine? Wat het hulle gedoen om te ontspan?

​

​

20170530_100444_resized_edited.jpg

Die Heysgesin van Melrosehuis

Pres Thomas Frederik Burgers van die ZAR.jpg

Pres T F Burgers se vrolike aankoms

Skotse sendeling Robert Moffat

Ou Resepte en kosstories

Probeer vandag een van die lekker ou resepte uit ou tydskrifte en resepteboeke!

semels huisgenoot 12 nov 1926_edited.jpg

Karakters

Lekker stories oor al die ou bekendes van die stad, soos Paul Kruger, dr Leyds en Sammy Marks!

​

 

​

Dr W J Leyds.jpeg

Dr W J Leyds, pres Kruger se staatsekretaris

Jong Paul Kruger.jpg

Paul Kruger as 'n jongman

Die welvarende besigheidsman Sammy Marks en sy gesin

Die welvarende Sammy Marks en sy gesin

Vir die kinders

Hoe het die kinders se lewens verander in die dorp?

​

 

Voortrekkerklere.jpg

Nagmaal op die kerkplein

17855146_1367454586633948_4021487107570895100_o.jpg
bottom of page